Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 7:39 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die Fariseër wat Hom genooi het, dit sien, het hy in homself gedink en gesê: “As Hy ’n profeet was, sou Hy geweet het wie sy, wat Hom aanraak, is en wat haar reputasie as sondares is.”

Luka 7

Luka 7:37-44