Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 7:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In daardie uur het Hy baie mense genees van siektes, plae, bose geeste en aan baie blindes hulle sig gegee.Yes 26:19; Yes 35:5-6; Yes 61:1 hulle wat blind was, sien; hulle wat lam was, loop; hulle wat melaats was, word gereinig; hulle wat doof was, hoor; hulle wat dood was, staan op; aan hulle wat arm is, word die goeie boodskap verkondig

Luka 7

Luka 7:19-27