Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 5:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy staan toe onmiddellik voor hulle op, tel die draagbaar waarop hy gelê het op en gaan na sy huis toe terwyl hy God loof.

Luka 5

Luka 5:21-28