Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 5:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en net so ook vir Ya’akov en Yoganan, die seuns van Zavdai, wat Shim’on se medewerkers was en Yeshua sê vir Shim’on: “Moenie bang wees nie; van nou af sal jy mense vang tot verlossing.”

Luka 5

Luka 5:5-16