Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 4:43 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar Yeshua het vir hulle gesê: “Dit is op My gelê om ook aan die ander stede die goeie boodskap van die Koninkryk van God te bring, want dit is waarom Ek gestuur is.”

Luka 4

Luka 4:38-44