Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 4:41 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en demone het ook uit baie uitgegaan en geskree en gesê: “Jy is Die Gesalfde Een, die Seun van God!” Hy het hulle bestraf en hulle nie toegelaat om te sê dat hulle geweet het dat Hy Die Gesalfde Een is nie.

Luka 4

Luka 4:31-44