Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 4:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar waarlik, Ek sê vir julle, daar was baie weduwees in Yisra’el in die tyd van Eliyahu toe die hemel toegesluit was vir drie jaar en ses maande, toe daar ’n groot hongersnood gekom het in die hele land

Luka 4

Luka 4:20-33