Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 3:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die soldate het hom ook gevra en gesê: “En ons, wat moet ons doen?” Hy sê vir hulle: “Julle moet niemand seermaak of onreg aandoen nie en wees tevrede met julle salaris.”

Luka 3

Luka 3:11-17