Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 24:51-53 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

51. en terwyl Hy hulle seën, is Hy van hulle afgeskei en het Hy in die hemel opgegaan.

52. Hulle het neergeval in aanbidding tot Hom en na Yerushalayim teruggegaan te midde van groot vreugde.

53. Hulle was voortdurend in die tempel terwyl hulle God geloof en goed gepraat het van Hom. Dit is waar.Mik 5:1