Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 24:47-49 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

47. en in Sy Karakter en Outoriteit (Naam) moet die erken, berou en wegdraai tot vergifnis van sonde verkondig word in al die nasies, beginnende by Yerushalayim

48. en julle is getuies van hierdie dinge.

49. Ek sal die Belofte van My Vader oor julle stuur, maar julle moet in die stad Yerushalayim bly totdat julle aangetrek is met wonderwerkende Krag van Bo.”