Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 23:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Herodes Yeshua sien, was hy baie bly, want hy was al vir ’n lang tyd begerig om Hom te sien omdat hy baie van Hom gehoor het. Hy het gehoop om een of ander wonderwerk te sien wat deur Hom gedoen word.

Luka 23

Luka 23:7-17