Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 22:61 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yeshua het omgedraai en na Kefa gekyk en Shim’on het die woord van ons Meester onthou wat Hy vir hom gesê het: “Voordat die haan kraai, sal jy My drie maal ontken.”

Luka 22

Luka 22:52-64