Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 2:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yosef het ook opgegaan vanaf die stad Natzeret, in die Galil, na die stad van Dawid, in Y’hudah, wat Beit-Legem genoem word omdat hy van die huis en geslag van Dawid was,

Luka 2

Luka 2:1-5