Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 2:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar was ’n man in Yerushalayim met die naam van Shim’on en hierdie man was regverdig, onpartydig opreg en het die Troos van Yisra’el verwag en die Gees van Afsondering was op hom.

Luka 2

Luka 2:15-28