Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 2:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit was terwyl die boodskappers van hulle af weggegaan het na die hemel dat die skaapwagters onder mekaar gepraat en gesê het: “Laat ons na Beit-Legem gaan en hierdie ding sien wat gebeur het, wat יהוה aan ons bekend gemaak het.”

Luka 2

Luka 2:11-23