Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 19:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Terwyl hulle na hierdie dinge luister, het Hy ook ’n vergelykende storie bygevoeg omdat Hy Yerushalayim genader het en hulle verwag het dat die Koninkryk van God op die punt was om openbaar te word.

Luka 19

Luka 19:6-19