Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 17:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In daardie dag moet hy wat op die dak is en sy besittings in die huis, nie afkom om dit weg te vat nie en so ook moet hy wat op die landery is, nie terugdraai nie.

Luka 17

Luka 17:26-37