Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 16:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Geen dienskneg kan twee meesters dien nie, want hy sal òf die een haat en die ander een liefhê, òf die een eer en die ander een verwaarloos. Julle kan nie ’n dienskneg wees van God én van geld nie’.”

Luka 16

Luka 16:8-23