Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 14:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daardie slaaf het gekom en dié dinge aan sy werkgewer vertel. Toe het die eienaar van die huis kwaad geword en vir sy slaaf gesê: ‘Gaan haastig uit na die markplein en die strate van die stad en bring die armes, verminktes, kreupeles en blindes in hierheen’.

Luka 14

Luka 14:15-25