Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 13:34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yerushalayim, Yerushalayim, jy wat die profete doodmaak en dié wat na jou gestuur is, stenig; hoe dikwels wou Ek jou kinders, net soos ’n hen haar kuikens onder haar vlerke, bymekaarmaak, maar julle wou nie.Ps 118:26

Luka 13

Luka 13:24-35