Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 12:58 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Terwyl jy met jou aanklaer na die owerheid gaan, doen moeite op die pad om van hom af losgekoop te word sodat hy jou nie miskien voor die regter sleep en die regter jou oorgee aan die polisie en die polisie jou in die gevangenis gooi nie.

Luka 12

Luka 12:54-59