Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 12:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer hulle julle sal bring voor die vergaderings van die owerhede en die outoriteite, moet julle nie angstig wees oor hoe julle jul sal verdedig, of wat julle sal sê nie,

Luka 12

Luka 12:10-20