Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 11:42 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Tog, wee julle, Fariseërs, want julle gee tiendes van kruisement, wynruit (dille) en elke soort krui en julle ignoreer die regverdige oordeel en die liefde van God. Hierdie dinge moet julle doen sonder om die ander na te laat.

Luka 11

Luka 11:41-52