Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 11:34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die lamp van die liggaam is die oog. As jou oog dan helder is, is jou hele liggaam ook verlig, maar as dit boos is, is jou liggaam vol duisternis.

Luka 11

Luka 11:27-43