Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 11:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

U Karakter en Outoriteit (Naam) bly afgesonderd; laat U Koninkryk kom; laat U besluite uitgevoer word, net soos in die hemel, so ook op die aarde; gee vir ons dié brood wat ons nodig het elke dag

Luka 11

Luka 11:1-4