Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 11:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer ’n vuil gees uit die mens uitgegaan het, gaan hy deur droë plekke en soek rus en as hy dit nie vind nie, sê hy: ‘Ek sal teruggaan na my huis vanwaar ek uitgegaan het.’

Luka 11

Luka 11:23-29