Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 11:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar sommige van hulle het gesê: “Deur Ba’al-Z’vuv, die heerser van die teëstanders, dryf Hy die demone uit.”

Luka 11

Luka 11:11-24