Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 11:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy was op ’n sekere plek besig gewees om te bid. Nadat Hy klaar gebid het, het een van Sy studentevolgelinge vir Hom gevra: “Ons Meester, leer ons bid, soos Yoganan ook sy studentevolgelinge geleer het.”

Luka 11

Luka 11:1-3