Toe hy die volgende oggend weggaan, haal hy twee denarii uit en gee dit aan die herbergier en sê vir hom: ‘Sorg vir hom en enige onkoste wat jy nog meer mag hê, sal ek jou betaal as ek terugkom.’