Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 10:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die sewentig wat Hy gestuur het, het met vreugde teruggekom en gesê: “Ons Meester, selfs die demone is onderworpe aan ons in U Karakter en Outoriteit (Naam).”

Luka 10

Luka 10:13-22