Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 10:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wee jou, Korazin! Wee jou, Beit-Tzaidah! Want as die kragtige dade in Tzor en Tzidon gebeur het wat in julle plaasgevind het, het hulle lankal in sak en as gesit, hulle sonde besef en berou gehad,

Luka 10

Luka 10:12-14