Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Hebreërs 4:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het weer ’n ander dag bepaal, na ’n lang tyd, net soos wat van bo af geskryf is, soos Dawid gesê het: “Vandag as julle na Sy stem luister en hoor, verhard nie julle verstand, wil en emosie nie,”

Hebreërs 4

Hebreërs 4:1-9