Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Hebreërs 3:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As gevolg daarvan was Ek moeg vir daardie geslag en het gesê: ‘Hulle is ’n volk wat fouteer in die verstand, wil en emosie en húlle het My paaie nie geken nie,’Ps 95:8-11 ‘Hulle sal in My rus nie ingaan nie!”

Hebreërs 3

Hebreërs 3:4-13