Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Hebreërs 13:24-25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

24. Groet al julle leiers en al die afgesonderdes. Almal wat van Italië is, groet julle.

25. Die onverdiende guns bly by julle almal! Dit is waar.