Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Hebreërs 13:23-25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

23. Weet dat ons broer Timotheos vrygelaat is en, as hy gou kom, sal ek julle saam met hom sien.

24. Groet al julle leiers en al die afgesonderdes. Almal wat van Italië is, groet julle.

25. Die onverdiende guns bly by julle almal! Dit is waar.