Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Hebreërs 12:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Pas op, daarom, dat julle Hom wat met julle praat, nie verwerp nie, want as húlle wat Hom verwerp, nie ontvlug het toe Hy op aarde met hulle gepraat het nie, hoeveel te meer óns wat Hom verwerp, nou dat Hy vanuit die hemel praat;Hag 2:6; Mat 24:29; Mar 13:25

Hebreërs 12

Hebreërs 12:19-29