Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Hebreërs 11:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sonder vertroue kan geen mens Hom tevrede stel nie, want hy wat nader aan God gebring word, is dit verskuldig om te vertrou dat Hy bestaan en die Beloner is van dié wat Hom soek.

Hebreërs 11

Hebreërs 11:3-11