Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Hebreërs 10:11-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. Elke hoofpriester staan elke dag om te bedien en dieselfde offers te bring wat van die ou tyd af nooit die sondes kon verwyder nie,Ps 110:1

12. maar Hy het een offer ter wille van sonde gebring en gaan sit aan die regterkant van God vir altyd,

13. wagtend verder totdat Sy vyande ’n voetbank onder Sy voete gemaak is,