Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Hebreërs 1:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Díé Een is in alles groter as die engele, volgens die mate waarin die Karakter en Outoriteit (Naam) wat Hy het, meer uitstekend is as hulle s’n,Ps 2:7; Hand 13:33; Heb 5:5 Ook: “Ek sal vir Hom ’n Vader wees en Hy sal vir My ’n Seun wees?”Luk 3:22

Hebreërs 1

Hebreërs 1:1-13