Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Galasiërs 6:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy wat in sy menslike natuur saai, sal vanuit die menslike natuur vernietiging oes, maar hy wat in die Gees saai, sal vanuit die Gees die ewige lewe oes.

Galasiërs 6

Galasiërs 6:1-14