Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Galasiërs 5:25-26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

25. Ons moet daarom in die Gees leef en aan die Gees oorgee

26. en laat ons nie sonder lof en eer wees nie; mekaar slegmaak en jaloers wees op mekaar nie.