Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Galasiërs 4:30-31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

30. maar wat sê die Skrif? ‘Gooi die slavin en haar seun uit, want die seun van die slavin sal nie saam met die seun van die vry vrou erf nie’.

31. Ons is daarom, my broers, nie kinders van die slavin nie, maar van die vry vrou.