Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Galasiërs 2:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want voordat sommige van Ya’akov af gekom het, het hy saam met die ander nasies geëet, maar ná hulle koms het hy hom onttrek en hom eenkant gehou omdat hy bang was vir die wat uit die besnydenis groep is

Galasiërs 2

Galasiërs 2:7-15