Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Efesiërs 1:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

ver bo alle heersers, outoriteite, wonderwerkende kragte, meesters en elke karakter en outoriteit (naam) wat genoem word, nie alleen in hierdie wêreld nie, maar ook in dié een wat kom.Ps 8:7 en Hom wat hoër as alles is as Hoof oor die gemeente,

Efesiërs 1

Efesiërs 1:15-22