Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 8:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het volgens die voorskrif van sy vader, Dawid, die afdelings van die priesters vir hulle dienswerk ingedeel, die Leviete vir hulle ampspligte, om voor die priesters te prys en te dien, volgens wat elke dag vereis en vir die poortwagters volgens hulle afdelings om die poorte elke dag te bewaak, want so het Dawid, die man wat God koning gemaak het, beveel.

2 Kronieke 8

2 Kronieke 8:11-16