Verder, wat die vreemdelinge betref wat nie deel van U volk Yisra’el is nie, maar uit ’n ver land kom ter wille van U groot Naam (Karakter en Outoriteit), U sterke hand en U uitgestrekte arm, as hulle kom en op daardie dag in U Teenwoordigheid in hierdie huis bid,