2 Kronieke 6:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Wanneer die hemel toegesluit is en daar geen reën is nie omdat hulle teen U gesondig het en hulle tog in U Teenwoordigheid in hierdie plek tot U bid en U groot Naam (Karakter en Outoriteit) bely en wegdraai van hulle sonde wanneer U hulle teister,