Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 6:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want Shlomo het ’n koper verhoog gemaak en dit in die middel van die oopte opgestel; vyf el lank, vyf el breed en drie el hoog; hy het daarop gaan staan en op sy knieë neergebuig voor die hele vergadering van Yisra’el en sy hande na die hemel uitgesprei in gebed

2 Kronieke 6

2 Kronieke 6:9-17