Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 36:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Y’hoyakim was vyf en twintig jaar oud toe hy begin heers het en hy het elf jaar lank in Yerushalayim regeer en hy het dit gedoen wat verkeerd was in die oë van יהוה, sy God.

2 Kronieke 36

2 Kronieke 36:1-11