Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 36:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In die eerste jaar van Koresh, koning van Persië sodat die woord van יהוה deur die mond van Yirmeyahu vervul sou word, het יהוה die gees van Koresh, die koning van Persië, opgewek, dat hy ’n verklaring deur sy hele koninkryk gemaak het en dit ook op skrif gesit het, wat sê:`Ez 1:1-2

2 Kronieke 36

2 Kronieke 36:20-23